WATCH NEXT

Weekend Trails in the Western Cape (7th Edition)

Nina en die funky eksperiment

By Elizbè van der Colff

Tags

Nina en die funky eksperiment

By Elizbè van der Colff


Synopsis

8-10 jaar. Dis die laaste kwartaal en Nina en haar beste vriendin Jessie kan nie wag vir Laerskool Tierkop se kleure-atletiek-byeenkoms nie. Nina is vasbeslote om beter te doen in hoogspring as die vorige jaar. Maar daar is ’n nuwe meisie in hulle graad – Mirkia Zitscky. Sy is beter in hoogspring as wat Nina ooit sal wees! Toe Nina se pa hulle neem om die nuwe koeldrankfabriek op die dorp te gaan besoek, besef die uitgeslape twee vriendinne iets is nie pluis met W&Z Beperk se sogenaamde “energiedrankie” nie. Waarom wil die maatskappy so graag hê dat die drankie by die skool se atletiekbyeenkoms bekendgestel moet word? Is dit dieselfde koeldrank wat Mirkia heeltyd drink? Dis tyd om die pet op Nina-hulle se solder te gebruik om hulle met hul speurwerk te help . . .

Additional Book Details

Publisher
Human & Rousseau
ISBN-10
0-624-06884-6

You must be logged in to submit a comment!

Other Books Like This

childrens_book_cover